Kyk na my [Look at Me]
Herinneringe aan 'n kindertyd
Failed to add items
Add to basket failed.
Add to wishlist failed.
Remove from wishlist failed.
Adding to library failed
Follow podcast failed
Unfollow podcast failed
£0.00 for first 30 days
Buy Now for £12.99
No valid payment method on file.
We are sorry. We are not allowed to sell this product with the selected payment method
-
Narrated by:
-
Nataniël
-
By:
-
Nataniël
About this listen
Met hierdie unieke boek vertel Nataniël die verhaal van ’n kindertyd in drie klein dorpies en een groot voorstad, ’n era waartydens reëls blindelings gevolg is en oor ’n jong seun met ’n oorweldigende vrees vir die gewone. Kyk na my is Nataniël se eerste volwaardige memoir. Voorgelees deur die skrywer.
Please note: This audiobook is in Afrikaans.
©2014 Nataniël (P)2022 Human & RousseauWhat listeners say about Kyk na my [Look at Me]
Average customer ratingsReviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.
-
Overall
-
Performance
-
Story
- Amazon Customer
- 14-09-22
Magical
Fantasties, herkenbaar en inspirerend! Voorgelees met gevoel. Deurweef met nostalgie, heimwee en humor. Beslis die luister werd.
Something went wrong. Please try again in a few minutes.
You voted on this review!
You reported this review!
-
Overall
-
Performance
-
Story
- Kindle Customer
- 22-04-24
Nataniel se nostalgie is presies dit
Nostalgie vir oud en jonk. Om saam met my ma te geluister, giggel en terug dink, is spesiaal. Dankie vir die
Something went wrong. Please try again in a few minutes.
You voted on this review!
You reported this review!
-
Overall
-
Performance
-
Story
- Anonymous User
- 31-08-24
Die waarneming en waarheid van ñ Kind
Nataniël maak die wêreld groot oop vir miljoene ouers in die boek. Met soveel opregtheid en deernis.
Something went wrong. Please try again in a few minutes.
You voted on this review!
You reported this review!
-
Overall
-
Performance
-
Story
- Lara Reusch
- 04-10-22
Wonderlik!
Nataniël se manier van dinge uitspraak is wonderlik. Ek het die audiobook vreeslik geniet!
Something went wrong. Please try again in a few minutes.
You voted on this review!
You reported this review!
-
Overall
-
Performance
-
Story
- Anonymous User
- 03-06-23
Briljant
My ook deur my eie kinderjare laat wandel, so vanuit n ander land. Was wonderlik en pynvol en nodig alles in een.
Something went wrong. Please try again in a few minutes.
You voted on this review!
You reported this review!
-
Overall
-
Performance
-
Story
- Anonymous User
- 18-12-24
Heerlik nostalgies en uniek soos net Nataniël is.
Daar is niemand wat 'n ding so raak kan skryf en praat soos Nataniël nie.
Hierdie boek laat 'n warm nostalgiese gevoel in mens: dit voel soos 'n drukkie en iets waarna ek daagliks uitgesien het die afgelope week.
My enigste kritiek is dat hy nie al sy boeke op Audible plaas nie!
Something went wrong. Please try again in a few minutes.
You voted on this review!
You reported this review!